#BolandBouers | 𝗪𝗘𝗥𝗞 𝗦𝗣𝗔𝗡 𝗩𝗜𝗥 𝗗𝗜𝗘 𝗢𝗚𝗚𝗘𝗡𝗗

Ons weet nie wie het hierdie besoek meer geniet nie…die @Besige Kabouters Kleuterskool kindertjies of die volwassenes.

Besige Kabouters Kleuterskool het kom kyk hoe konstruksie masjiene werk; #Voorman Andries het verduidelik hoe ‘n graaflaaier werk.

☎️ 023 347 2201

Leave a Comment

Your email address will not be published.